rietbok [boodskap #132127] |
So, 12 Julie 2020 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rietbok
Afbreking: riet•bok
Samestelling: riet + bok
Selfstandige naamwoord: rietbok
Meervoud: rietbokke
Verkleinwoord: rietbokkie
Meervoud van verkleining: rietbokkies
Betekenis:
• 'n Wildsbok, Redunca arundinum, wat in Angola, Zimbabwe, Zambië, Mosambiek en die noordelike dele van Suid-Afrika voorkom.
Gebruik:
• Rietbokke word veral in digbegroeide rietkolle en grasvleie naby riviere aangetref.
Vertaling:
Engels: southern reedbuck, rietbuck
Nederlands: rietbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|