pasella [boodskap #132118] |
So, 12 Julie 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasella
Afbreking: pa•sel•la
Selfstandige naamwoord: pasella
Meervoud: pasellas
Verkleinwoord: pasellatjie
Meervoud van verkleining: pasellatjies
Betekenis:
• Onverwagte geskenk; iets verniet; ekstratjie; present; kado.
Gebruik:
• Hier is vir jou 'n pasella, net omdat jy so 'n goeie kliënt is.
Afgelei:
• pasellavakansie
Vertaling:
Engels: present, gift, pasella
Nederlands: gift, geschenk, presentje, cadeau
Nota:
• Leenwoord van Zoeloe.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|