ywer [boodskap #132117] |
So, 12 Julie 2020 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ywer
Afbreking: y•wer
Selfstandige naamwoord: ywer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die bereidheid om hard te werk.
Gebruik:
• Sy pak die nuwe skooljaar met lus en ywer aan.
Sinoniem:
• entoesiasme
• besieling
• geesdrif
Afgelei:
• yweraar
• ywerig
• ywersug
Vertaling:
Engels: diligence, zeal, fervour
Nederlands: ijver
Werkwoord: ywer
Verlede tyd: het geywer
Betekenis:
• Moeite doen om 'n doel na te streef.
Gebruik:
• Baie het daarvoor geywer.
Vertaling:
Engels: to be zealous, be eager
Nederlands: ijveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|