Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muurbal
muurbal [boodskap #132111] So, 12 Julie 2020 07:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Muurbal
Muurbal
muurbal
Afbreking: muur•bal
Samestelling: muur + bal


Selfstandige naamwoord: muurbal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Raketsport wat deur twee deelnemers in 'n geslote ruimte gespeel word.

Gebruik:
• Tydens die speel van muurbal word 'n klein rubberballetjie met 'n raket teen die voorste muur geslaan.

Afgelei:
• muurbalbaan
• muurbalklub
• muurbalspeler
• muurbalvereniging

Vertaling:
Engels: squash
Nederlands: squash

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkweg
Volgende onderwerp: lidmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:22:17 MGT 2024