Betekenis:
• Die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat.
Gebruik:
• Die melkweg kan waargeneem word as 'n dowwe, gloeiende strook teen die uitspansel waarin die menslike oog nie individuele sterre kan onderskei nie.
Sinoniem:
• melkwegstelsel
• sterrestelsel
Vertaling:
Engels: Milky Way
Nederlands: melkweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.