hommeltuig [boodskap #132109] |
So, 12 Julie 2020 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hommeltuig
Afbreking: hom•mel•tuig
Samestelling: hommel + tuig
Selfstandige naamwoord: hommeltuig
Meervoud: hommeltuie
Verkleinwoord: hommeltuigie
Meervoud van verkleining: hommeltuigies
Betekenis:
• 'n Onbemande lugtuig wat outonoom vlieg of van die grond af beheer word, gewoonlik in die vorm van 'n kwadkopter.
Gebruik:
• 'n Hommeltuig mag nie nader as 50 meter van mense of privaat eiendom gevlieg word nie, mits toestemming vooraf verkry is.
Vertaling:
Engels: drone
Nederlands: drone
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|