stoftrapper [boodskap #132026] |
Di, 07 Julie 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoftrapper
Afbreking: stof•trap•per
Samestelling: stof + trapper
Selfstandige naamwoord: stoftrapper
Meervoud: stoftrappers
Verkleinwoord: stoftrappertjie
Meervoud van verkleining: stoftrappertjies
Betekenis:
• 'n Baie kort persoon.
Gebruik:
• Die stoftrapper het die langerate ore aangesit.
Sinoniem:
• kortgat
• stofpoeper
Antoniem:
• hemelbesem
• langeraat
Vertaling:
Engels: short person, dust walker
Nederlands: korte persoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|