verbum [boodskap #132012] |
Ma, 06 Julie 2020 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbum
Afbreking: ver•bum
Uitspraak: /ˈvɛrbœm/, /ˈfɛrbœm/
Selfstandige naamwoord: verbum
Meervoud: verba
Betekenis:
• Woord waarmee werking of handeling aangedui word.
Gebruik:
• Vir Afrikaanssprekendes klink die Nederlandse verba vreemd en onnodig kompleks.
Sinoniem:
• funksiewoord
• werkwoord
Vertaling:
Engels: verb
Nederlands: verbum
Venda: ḽiiti
Xhosa: isenzi
Zoeloe: isenzo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|