Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvolg
opvolg [boodskap #132011] Ma, 06 Julie 2020 19:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvolg
Afbreking: op•volg
Samestelling: op + volg


Werkwoord: volg op, opvolg
Verlede tyd: het opgevolg

Betekenis:
• Iemand se funksie oorneem/ plek inneem.
• Meer omtrent 'n saak doen of uitvind.

Gebruik:
• Wie gaan pres. Ramaposa opvolg?
• Die speurder het 'n nuwe leidraad wat hy opvolg.

Verwant:
• opvolger
• opvolging

Vertaling:
Engels: to succeed; to follow up; to follow, obey
Nederlands: opvolgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: namaak
Volgende onderwerp: verbum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:21:45 MGT 2024