Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nefriet
nefriet [boodskap #131998] So, 05 Julie 2020 20:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nefriet
Nefriet
nefriet
Afbreking: ne•friet
Uitspraak: /nefˈrit/


Selfstandige naamwoord: nefriet
Meervoud: nefriete

Betekenis:
• Groen halfedelsteen wat teen niersiektes sou beskerm, formule Ca2(Mg,Fe)5[(OH,F)(Si4O11)]2.

Gebruik:
Nefriet en jadeïet is baie gesog vir juweliersware, ornamente en wierookbranders in Sjina en Japan.

Sinoniem:
• jade
• niersteen
• graweelsteen

Vertaling:
Engels: greenstone jade, nephrite
Nederlands: nefriet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurblindheid
Volgende onderwerp: verpletter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:23:06 MGT 2024