Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleurblindheid
kleurblindheid [boodskap #131997] So, 05 Julie 2020 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleurblindheid
Afbreking: kleur•blind•heid
Samestelling: kleur + blind + -heid


Selfstandige naamwoord: kleurblindheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die onvermoë om tussen kleure te onderskei; die wêreld in skakerings van swart, wit en grys waarneem.
• (figuurlik) Die ongewilligheid om tussen rasse te onderskei.

Gebruik:
Kleurblindheid is oorerflik, maar hoewel dit deur ma's na hul seuns oorgedra word, kom dit baie selde by vroue voor.
• Hoewel kleurblindheid die doel was, word swart mense tans openlik bevoordeel.

Sinoniem:
• Daltonisme
• monochromasie

Vertaling:
Engels: color blindness
Nederlands: kleurenblindheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indaba
Volgende onderwerp: nefriet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:36:26 MGT 2024