Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indaba
indaba [boodskap #131996] So, 05 Julie 2020 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indaba
Afbreking: in•da•ba


Selfstandige naamwoord: indaba
Meervoud: indabas
Verkleinwoord: indabatjie
Meervoud van verkleining: indabatjies

Betekenis:
• 'n Belangrike raadsvergadering in Nguni-tradisie.

Gebruik:
• Die indoenas hou gereeld indaba om belangrike kwessies te bespreek.

Spreekwoord:
• Dis jou indaba. [Dis jou moeilikheid.]
• Ons moet indaba hou. [Beraadslaag.]

Sinoniem:
• bosberaad
• lekgotla

Afgelei:
• indababoom

Vertaling:
Engels: indaba
Xhosa: indaba
Zoeloe: indaba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Marokkaans
Volgende onderwerp: kleurblindheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:26:05 MGT 2024