katode [boodskap #131993] |
So, 05 Julie 2020 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katode
Afbreking: ka•to•de
Selfstandige naamwoord: katode
Meervoud: katodes
Verkleinwoord: katodetjie
Meervoud van verkleining: katodetjies
Betekenis:
• 'n Negatief gelaaide elektrode.
Gebruik:
• Aan die katode vind die reduksie plaas.
• In 'n eletrochemiese sel word elektrone by die katode in die elektroliet ingelei.
Antoniem:
• anode
Hiperoniem:
• elektrode
Afgelei:
• katodestraal
Vertaling:
Engels: cathode
Nederlands: kathode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|