Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsmaak
voorsmaak [boodskap #131990] So, 05 Julie 2020 12:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsmaak
Afbreking: voor•saak
Samestelling: voor + smaak


Selfstandige naamwoord: voorsmaak
Meervoud: voorsmake
Verkleinwoord: voorsmakie
Meervoud van verkleining: voorsmakies

Betekenis:
• Die gewaarwording van smaak voordat mens iets eet of drink, gewoonlik deur te proe.
• (figuurlik) Gewaarwording van iets wat in die toekoms gaan gebeur; proeflopie.

Gebruik:
• Dit ruik heerlik, wat van 'n voorsmakie?
• Hier is 'n ligte voorsmaak van wat om Sondag te verwag.

Sinoniem:
• voorproef

Anoniem:
• nasmaak

Vertaling:
Engels: taste
Nederlands: voorsmaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lekkerny
Volgende onderwerp: gedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:22:10 MGT 2024