Leksikograaf Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tol
Afbreking: tol
Selfstandige naamwoord: tol
Meervoud: tolle
Verkleinwoord: tolletjie
Meervoud van verkleining: tolletjies
Betekenis:
• 'n Peervormige speelding wat op 'n punt draai en van 'n toutjie afgegooi word.
• 'n Houstspoel waarom garing gedraai is of enige ander voorwerp wat om 'n as draai.
• 'n Plek waar mens slegs teen betaling mag verbygaan; waar belasting op verbygaande reisigers gehef word.
• Geld wat by 'n tol gehef word; invoerbelasting; doeane.
Gebruik:
• Ek het 'n tol vir Kersfees gekry.
• Gee vir my die rooi tolletjie aan om die hemp te stik.
• Jy moet tol betaal voordat jy oor die brug mag ry.
• Ek het 'n stewige tol vir die invoer van my nuwe motor betaal.