Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pal
pal [boodskap #131943] Vr, 03 Julie 2020 20:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pal
Afbreking: pal


Bywoord: pal

Betekenis:
• Om vas te staan; vasstaande; onwrikbaar; onbeweegbaar.
• Gedurig; alewig; voortdurend; aanhoudend.
• Bestendig; altyd.

Gebruik:
• Ons staan pal.
• Jy is pal laat!
• Die wind waai pal uit die Noorde.

Vertaling:
Engels: firm, firmly, fixed, immovable; continually
Nederlands: pal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bely
Volgende onderwerp: ooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:18:40 MGT 2024