Betekenis:
• Soort kanon; grofgeskut met kort loop wat koeëls met 'n boog skiet.
Gebruik:
• 'n Houwitser is 'n vorm van krombaangeskut wat 'n projektiel in 'n gekromde baan oor 'n hindernis kan slinger, in teenstelling tot vlakbaangeskut, wat projektiele byna horisontaal afvuur.