Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rubber
rubber [boodskap #131930] Vr, 03 Julie 2020 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lateks word vir die vervaardiging van rubber geoes.
Lateks word vir die vervaardiging van rubber geoes.
rubber
Afbreking: rub•ber
Uitspraak: /ˈrabər/, /ˈrœbər/


Selfstandige naamwoord: rubber
Meervoud: rubbers
Verkleinwoord: rubbertjie
Meervoud van verkleining: rubbertjies

Betekenis:
• Verharde sap van sekere tropiese bome; 'n elastiese, waterdigte materiaal wat kan rek en krimp.

Gebruik:
• Natuurlike rubber word van bome wat veral van Suid-Amerika afkomstig is gemaak, terwyl sintetiese rubber deur 'n chemiese proses vervaardig word

Sinoniem:
• gomlastiek
• kaoetsjoek
• gummi

Hiponiem:
• kunsrubber
• lateksrubber

Afgelei:
• rubberboom
• rubberplantasie
• rubberskoen
• rubbersool

Vertaling:
Engels: rubber
Nederlands: rubber
Venda: raba
Zoeloe: irabha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbereid
Volgende onderwerp: rolbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:35:57 MGT 2024