Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbereid
voorbereid [boodskap #131929] Vr, 03 Julie 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbereid
Afbreking: voor•be•reid


Byvoeglike naamwoord: voorbereid
Attributief: voorbereide

Betekenis:
• In gereedheid gebring; van voldoende hulpmiddele en vaardighede voorsien om 'n bepaalde taak na behore uit te voer.

Gebruik:
• Eksamentyd is hier, maak seker jy is voorbereid.

Sinoniem:
• paraat
• toegerus

Antoniem:
• onvoorbereid

Vertaling:
Engels: unprepared
Nederlands: voorbereid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorberei
Volgende onderwerp: rubber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:25:17 MGT 2024