voorberei [boodskap #131928] |
Vr, 03 Julie 2020 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorberei
Afbreking: voor•be•rei
Samestelling: voor + berei
Werkwoord: berei voor, voorberei
Verlede tyd: het voorberei
Betekenis:
• Voor die tyd regmaak; in gereedheid bring.
Gebruik:
• Berei eerder tien jaar te voeg voor, as een dag te laat.
• Ons moet op die ergste voorberei.
Sinoniem:
• gereedmaak
• klaarmaak
Afgelei:
• voorbereiding
Vertaling:
Engels: to prepare
Nederlands: voorbereiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|