skuil [boodskap #131926] |
Vr, 03 Julie 2020 09:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuil
Afbreking: skuil
Werkwoord: skuil
Verlede tyd: het geskuil
Teenwoordige deelwoord: skuilende
Betekenis:
• Seker maak dat niemand jou kry nie; jouself verberg.
Gebruik:
• Hy skuil agter 'n boom.
Spreekwoord:
• Die een skuil agter die ander. [Hulle gee mekaar die skuld.]
• Daar skuil 'n adder in die gras. [Daar is iets onaangenaams, gevaarliks onder 'n skoon skyn verborge.]
Sinoniem:
• wegkruip
Afgelei:
• skuilhou
• skuiling
• skuilnaam
• skuilplek
• verskuil
Vertaling:
Engels: to shelter, take cover, hide
Nederlands: schuilen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|