trippel [boodskap #131922] |
Do, 02 Julie 2020 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trippel
Afbreking: trip•pel
Werkwoord: trippel
Verlede tyd: het getrippel
Betekenis:
• Om met baie, kort treetjies te beweeg; triptrap.
Gebruik:
• Hy kap die grond met sy pote en trippel rond, met krag skiet hy vorentoe, die geveg in. [Job 39:24]
Vertaling:
Engels: to trip along
Nederlands: trippelen
Nota:
• Moenie "trippel" met "tripel" (drievoudig) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|