stippel [boodskap #131919] |
Do, 02 Julie 2020 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stippel
Afbreking: stip•pel
Selfstandige naamwoord: stippel
Meervoud: stippels
Verkleinwoord: stippeltjie
Meervoud van verkleining: stippeltjies
Betekenis:
• 'n Puntvormige of ronde merkteken.
Gebruik:
• Haar rok is vol rooi stippels.
Sinoniem:
• dot
• kol
• spikkel
• stip
• punt
Afgelei:
• stippeldrukker
• stippellyn
• stippelstreep
Vertaling:
Engels: dot, dash, speck
Nederlands: stippel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|