simptoom [boodskap #131916] |
Do, 02 Julie 2020 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simptoom
Afbreking: simp•toom
Selfstandige naamwoord: simptoom
Meervoud: simptome
Verkleinwoord: simptoompie
Meervoud van verkleining: simptoompies
Betekenis:
• 'n Kenmerk of klagte wat met 'n bepaalde siekte geassosieer word.
Gebruik:
• 'n Simptoom kan akuut (kort van duur) of chronies (lank van duur) wees.
• Die beskrywing van simptome is belangrik om 'n korrekte diagnose te kan maak.
Sinoniem:
• siekteverskynsel
• siekteteken
Afgelei:
• simptomaties
• simptoombehandeling
• simptoomloos
• simptoomvry
Vertaling:
Engels: symptom
Nederlands: symptoom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|