neonboog [boodskap #131915] |
Do, 02 Julie 2020 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neonboog
Afbreking: neon•boog
Samestelling: neon + boog
Selfstandige naamwoord: neonboog
Meervoud: neonboë
Verkleinwoord: neonbogie
Meervoud van verkleining: neonbogies
Betekenis:
• 'n Boog van neonkleure, soos 'n veelkleurige reënboog in die lug.
Gebruik:
• As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn, sal daar in die sterrelose hemel 'n neonboog verskyn. [Koos du Plessis]
Vertaling:
Engels: neon bow
Nederlands: neonboog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|