Betekenis:
• 'n Halfronde bolwerk aan 'n verdedigingsmuur van waar swaargeskut gevuur kan word.
• 'n Gedig of musiekstuk met 'n terugkerend tema as 'n soort refrein.
Gebruik:
• Die rondeel is so hoog soos die stadsmuur met genoeg ruimte vir 'n paar kanonne.
• 'n Rondeel bevat 8, 11 of 13 5-voetige jambiese reëls.