Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kina
kina [boodskap #131911] Do, 02 Julie 2020 11:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kina
Afbreking: ki•na


Selfstandige naamwoord: kina
Meervoud: kinas

Betekenis:
• Medisinale boom, of die bas daarvan, waarvan kinien (kinine) berei word.
• Munteenheid van Papoea-Nieu-Guinee.

Gebruik:
Kina was op 'n tyd die enigste effektiewe middel teen malaria gewees.
• Ek het 10 kina daarvoor betaal.

Afgelei:
• kinabas
• kinaboom
• kinabossie
• kinadruppels
• kinakultuur
• kinaoes
• kinaonderneming
• kinapil
• kinaplant
• kinaplantasie
• kinapoeier
• kinasout
• kinasuur
• kinatinktuur
• kinawyn

Vertaling:
Engels: quinine
Nederlands: kina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kreef
Volgende onderwerp: stertvin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:24:29 MGT 2024