Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neusgat
neusgat [boodskap #131896] Wo, 01 Julie 2020 10:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neusgat
Afbreking: neus•gat
Samestelling: neus + gat


Selfstandige naamwoord: neusgat
Meervoud: neusgate
Verkleinwoord: neusgatjie
Meervoud van verkleining: neusgatjies

Betekenis:
• Een van die twee openinge van die neus.

Gebruik:
• Sy blaas liggies in die perd se neusgate en streel oor sy neus.

Afgelei:
• linkerneusgat
• regterneusgat

Vertaling:
Engels: nostril
Nederlands: neusgat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flikker
Volgende onderwerp: sentour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:33:18 MGT 2024