beëindig [boodskap #131884] |
Di, 30 Junie 2020 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beëindig
Afbreking: be•ëin•dig
Werkwoord: beëindig
Verlede tyd: het beëindig
Betekenis:
• Tot 'n einde bring.
Gebruik:
• Die skeidsregter het die wedstryd beëindig toe onluste langs die veld uitbreek.
Sinoniem:
• afsluit
• eindig
• stop
• termineer
Afgelei:
• beëindiging
Vertaling:
Engels: to finish, end, conclude
Nederlands: beëindig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|