bewolk [boodskap #131883] |
Di, 30 Junie 2020 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewolk
Afbreking: be•wolk
Byvoeglike naamwoord: bewolk
Attributief: bewolkte
Betekenis:
• Met wolke bedek.
Gebruik:
• Gedeeltelik bewolk en koel weerstoestande word vir die meeste van SA vandag voorspel.
Sinoniem:
• betrokke
Antoniem:
• onbewolk
• wolkloos
Vertaling:
Engels: cloudy, overcast
Nederlands: bewolkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|