Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DP se "gesteelde" getuienis
DP se "gesteelde" getuienis [boodskap #13091] Vr, 06 Maart 1998 00:00
Jacques le Roux  is tans af-lyn  Jacques le Roux
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Tog te lagwekkend om te sien hoe die ANC baie verbitterd en verontwaardig is oor
die dokumentasie wat die DP "gesteel" het, waarin blykbaar bewys word dat die
ANC geldelik voordeel sal trek uit Virodene. Dit terwyl die ANC ook maar te
lekker geld kan steel. Maar laasgenoemde "steel" is seker nie so erg as
eersgenoemde "steel" nie, nê?
Vorige onderwerp: Re: 'n Afrikaner in Australia:)
Volgende onderwerp: Re: tipies afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 01:41:17 MGT 2024