gemsbok [boodskap #131881] |
Di, 30 Junie 2020 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemsbok
Afbreking: gems•bok
Selfstandige naamwoord: gemsbok
Meervoud: gemsbokke
Verkleinwoord: gemsbokkie
Meervoud van verkleining: gemsbokkies
Betekenis:
• 'n Groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word, Oryx gazella.
Gebruik:
• Die volwasse gemsbok het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 1,2 meter.
Wisselvorm:
• gensbok (ongewoon)
Hiperoniem:
• wildsbok
Vertaling:
Engels: gemsbok, gemsbuck
Nederlands: gemsbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|