Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desweë
desweë [boodskap #131879] Di, 30 Junie 2020 08:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20577
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
desweë
Afbreking: des•we•ë


Bywoord: desweë

Betekenis:
• (formeel) Om die rede.

Gebruik:
• Ek het my desweë genoop gevoel om myself hierteen te verdedig.

Sinoniem:
• dus
• daarom
• derhalwe
• omrede

Vertaling:
Engels: therefore, hence
Nederlands: deswege

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outa
Volgende onderwerp: foeitog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:24:40 MGT 2024