voorskryf [boodskap #131827] |
Sa, 27 Junie 2020 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorskryf
Afbreking: voor•skryf
Samestelling: voor + skryf
Werkwoord: skryf voor, voorskryf
Verlede tyd: het voorgeskryf
Teenwoordige deelwoord: voorskrywende
Verlede deelwoord: voorgeskrewe
Betekenis:
• Om vir ander te vertel wat om te doen; 'n skriftelike opdrag uitreik.
Gebruik:
• Die dokter het vir die pasiënt 'n antibiotika voorgeskryf.
Sinoniem:
• gebied
Vertaling:
Engels: to prescribe
Nederlands: voorschrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|