Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koddig
koddig [boodskap #131824] Sa, 27 Junie 2020 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koddig
Afbreking: kod•dig


Byvoeglike naamwoord: koddig
Vergrotende trap: koddiger
Oortreffende trap: koddigste
Attributief: koddige

Betekenis:
• Grappig of lagwekkend.

Gebruik:
• Muisvoëls is besonders, koddig en sosiaal.

Sinoniem:
• komieklik
• snaaks
• vermaaklik

Afgelei:
• koddigheid

Vertaling:
Engels: droll, odd, comical, funny
Nederlands: koddig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangenaam
Volgende onderwerp: wysig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:41:43 MGT 2024