haglik [boodskap #131822] |
Sa, 27 Junie 2020 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haglik
Afbreking: hag•lik
Byvoeglike naamwoord: haglik
Vergrotende trap: hagliker
Oortreffende trap: haglikste
Attributief: haglike
Partitief: hagliks
Betekenis:
• Baie sleg, selfs gevaarlik en riskant.
Gebruik:
• Die gebou was toe al in 'n haglike toestand gewees.
Sinoniem:
• benard
• gevaarlik
• kritiek
Afgelei:
• haglikheid
Vertaling:
Engels: precarious, dangerous, critical, desperate
Nederlands: hachelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|