Betekenis:
• 'n Ovaalvormige soort pampoen (skorsie) met 'n harde dop en heldergeel vleis, Cucurbita moschata.
Gebruik:
• Vul botterskorsies met vulsel, rasper bietjie kaas oor en braai in oond tot goudbruin.
• Botterskorsies bevat groot hoeveelhede vitamine A, C en E, sowel as mangaan, magnesium en kalium.