asimptomaties [boodskap #131796] |
Vr, 26 Junie 2020 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asimptomaties
Afbreking: a•simp•to•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: asimptomaties
Attributief: asimptomatiese
Betekenis:
• Wat nie enige van die siekte se simptome wys nie.
Gebruik:
• Nierstene is gewoonlik asimptomaties totdat hulle die vloei van urine belemmer.
Antoniem:
• simptomaties
Vertaling:
Engels: asymptomatic
Nederlands: asymptomatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|