Betekenis:
• 'n Voorwerp wat deur die wind aan 'n tou in die lug opgelaat word.
• Iemand wat vlieg; vlieënier; aviateur.
Gebruik:
• Die kinders speel met 'n vlieër op die strand.
• William Alcock was 'n Engelse vlieër wat saam met sir Brovyn die eerste regstreekse vlug oor die Atlantiese Oseaan afgelê het.
Vertaling:
Engels: kite; airman, flier, pilot
Nederlands: vlieger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.