Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ambisieus
ambisieus [boodskap #131787] Do, 25 Junie 2020 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ambisieus
Afbreking: am•bi•si•eus


Byvoeglike naamwoord: ambisieus
Vergrotende trap: ambisieuser
Oortreffende trap: ambisieusste
Attributief: ambisieuse

Betekenis:
• Met baie ambisie (sterk begeerte om iets te bereik of te verwesenlik).

Gebruik:
• Hy is nog jonk, ambisieus en vol ideale.
• Die ambisieuse sakeman word met talle teenslae gekonfronteer.

Sinoniem:
• eergierig
• eersugtug
• hoogvlieënd
• ywerig
• vooruitstrewend

Vertaling:
Engels: ambitious, full of zeal, zealous
Nederlands: ambitieus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlegsel
Volgende onderwerp: kleinlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:40:22 MGT 2024