baljaar [boodskap #131781] |
Wo, 24 Junie 2020 15:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baljaar
Afbreking: bal•jaar
Werkwoord: baljaar
Verlede tyd: het gebaljaar
Betekenis:
• Op luidrugtige wyse speel.
Gebruik:
• Die meisies babbel op die stoep en die seuns baljaar in die tuin.
Sinoniem:
• dartel
• jol
• kattemaai
• rinkink
Afgelei:
• baljaarder
• baljaarderig
• baljaardery
Vertaling:
Engels: to play noisily, frolic, gambol, romp
Nederlands: luidruchtig spelen, dartelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|