Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bigamis
bigamis [boodskap #131779] Wo, 24 Junie 2020 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bigamis
Afbreking: bi•ga•mis


Selfstandige naamwoord: bigamis
Meervoud: bigamiste

Betekenis:
• 'n Man met twee vroue. Persoon wat dubbeld getroud is, en dus bigamie pleeg.

Gebruik:
• Mens kan heel onskuldig 'n bigamis wees as iemand by Binnelandse Sake jou papiere misplaas het, en jy met jou nuwe geliefde én jou eks getroud is.

Antoniem:
• monogamis
• poligamis

Afgelei:
• bigamisties

Vertaling:
Engels: bigamist
Nederlands: bigamist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sanatorium
Volgende onderwerp: karwats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:37:18 MGT 2024