sanatorium [boodskap #131778] |
Wo, 24 Junie 2020 14:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sanatorium
Afbreking: sa•na•to•ri•um
Selfstandige naamwoord: sanatorium
Meervoud: sanatoriums, sanatoria
Verkleinwoord: sanatoriumpie
Meervoud van verkleining: sanatoriumpies
Betekenis:
• Instituut wat na mense met chroniese siektes omsien en hulle behandel.
Gebruik:
• Suid-Afrika se eerste sanatorium vir teringlyers is in 1925 op Nelspoort geopen.
Sinoniem:
• hersteloord
Vertaling:
Engels: sanatorium
Nederlands: sanatorium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|