verdryf [boodskap #131768] |
Di, 23 Junie 2020 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdryf
Afbreking: ver•dryf
Samestelling: ver + dryf
Werkwoord: verdryf
Verlede tyd: het verdryf
Betekenis:
• Iets of iemand wegjaag; verjaag; verwilder.
• Tyd deurbring; tydverdryf.
Gebruik:
• Ons moes die olifante uit ons kamp verdryf.
• Wat doen julle om die tyd te verdryf?
Wisselvorm:
• verdrywe
Vertaling:
Engels: to chase away, drive out, expel; to pass time
Nederlands: verdrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|