sprei [boodskap #131764] |
Di, 23 Junie 2020 07:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sprei
Afbreking: sprei
Werkwoord: sprei
Verlede tyd: het gesprei
Betekenis:
• Wyd uiteen strek.
Gebruik:
• Die arend sprei sy vlerke en vlieg weg.
Sinoniem:
• uitmekaarsit
Afgelei:
• uitsprei
• versprei
Vertaling:
Engels: to spread, spread out, lay out
Nederlands: spreiden
Selfstandige naamwoord: sprei
Meervoud: spreie
Betekenis:
• 'n Dekkleed wat oor 'n bed of ander oppervlak gegooi word.
Gebruik:
• Sy gooi 'n sprei oor die bed.
Afgelei:
• bedsprei
Vertaling:
Engels: quilt, counterpane, coverlet
Nederlands: sprei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|