halogeen [boodskap #131762] |
Ma, 22 Junie 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halogeen
Afbreking: ha•lo•geen
Selfstandige naamwoord: halogeen
Meervoud: halogene
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die 17de kolom van die periodieke tabel.
Gebruik:
• Kenmerkend van 'n halogeen is dat dit 'n elektronkonfigurasie het waarin die p-subskil amper gevul is.
Afgelei:
• halogeensout
• halogeenverbinding
Hiponiem:
• fluoor
• chloor
• broom
• jodium
• astaat
• tennessien
Vertaling:
Engels: halogen
Nederlands: halogeen
Nota:
• Die voorvoegsel halo- en die agtervoegsel -geen.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|