Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metalloïed
metalloïed [boodskap #131760] Ma, 22 Junie 2020 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metalloïed
Afbreking: me•tal•lo•ied


Selfstandige naamwoord: metalloïed
Meervoud: metalloïede, metalloïedes

Betekenis:
• 'n Chemiese element wat eienskappe tussen dié van metale en nie-metale het, of ’n mengsel van albei.

Gebruik:
• 'n Tipiese metalloïed het ’n metaalagtige voorkoms, maar is bros en net redelike geleiers van elektrisiteit.

Hiponiem:
• boor
• silikon
• germanium
• antimoon
• telluur
• astaat

Vertaling:
Engels: metalloid
Nederlands: metalloïde

Nota:
• Afgelei van metaal met die agtervoegsel -oïed.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofgroepmetaal
Volgende onderwerp: niemetaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:41:47 MGT 2024