versmelting [boodskap #131755] |
Ma, 22 Junie 2020 15:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versmelting
Afbreking: ver•smel•ting
Selfstandige naamwoord: versmelting
Meervoud: versmeltings
Verkleinwoord: versmeltinkie
Meervoud van verkleining: versmeltinkies
Betekenis:
• Proses was saamsmelt tot een; inmekaar in vloei.
Gebruik:
• Die versmelting van rooi en geel gee oranje.
Sinoniem:
• amalgamasie
• eenwording
• fusie
• samevloeiing
Vertaling:
Engels: amalgamation, fusion, conjugation
Nederlands: versmelting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|