Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seëvier
seëvier [boodskap #131752] Ma, 22 Junie 2020 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seëvier
Afbreking: seë•vier


Werkwoord: seëvier
Verlede tyd: het geseëvier

Betekenis:
• 'n Oorwinning behaal.

Gebruik:
• Die goeie sal oor die slegte seëvier.

Sinoniem:
• klop
• oorwin
• triomfeer
• wen

Afgelei:
• seëvierend

Vertaling:
Engels: to conquer, prevail
Nederlands: zegevieren

Nota:
• Afgelei van die Nederlandse "zege", 'n sege / oorwinning en "vieren", vier / fees hou.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woning
Volgende onderwerp: watergraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:37:10 MGT 2024