Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skulp
skulp [boodskap #131749] Ma, 22 Junie 2020 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skulpe
Skulpe
skulp
Afbreking: skulp


Selfstandige naamwoord: skulp
Meervoud: skulpe
Verkleinwoord: skulpie
Meervoud van verkleining: skulpies

Betekenis:
• Beskermende harde bedekking van 'n weekdier soos 'n slak of 'n oester.

Gebruik:
• Dit is laagwater en die strand lê vol skulpe, seewiere en -diertjies.

Spreekwoord:
• In jou skulp kruip. [Jou onttrek.]
• Uit jou skulp kom. [Te voorskyn kom.]

Afgelei:
• seeskulp
• skulpdier
• trompetskulp

Vertaling:
Engels: shell
Nederlands: schelp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akoesties
Volgende onderwerp: musofobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:43:59 MGT 2024